FOUND – Missing – 2017 01 09 – Chloe Hefer

VERMIS
My meisiekind het vanoggend min of meer half tien vermis geraak in die krok n dill area. Die omstandighede is nog onbekend. sy het n donker langbroek en grys sweetpak baadjie aangehad. Indien iemand haar moontlik sien of weet waar sy is kontak ky asseblief dringend. Saak is aangemeld by Brits Sap 0729649084

Missing Person – 2017 01 09 – Chloe Hefer